Wat is brandende liefde?……… Dis wanneer jy in die donker die Vaseline soek en die Vicks raakvat! ************************************************************
Gatiep en Maraai stap uit Spar uit met ‘n pram Maraai kyk in die pram en skree: “DISSIE VERKEERDE kind!!!” Gatiep se: ” Sjut-up man dit is ‘n beter pram!”
************************************************************
Sekretaresse sien haar baas se gulp is oop. Sy se: “Meneer, jou garage deur is oop. Hy: “Sien jy my Ferrari?” Sy: “Nee, ek sien ‘n klein scooter met twee pap wiele.”
************************************************************
Man wil sy van verander. Vrou by Binnelandse Sake vra: “Hoekom, wat’s fout met u van?” Man: “My van is Nis ” Dame: “Wat’s fout daarmee?” Man: “Skakel my kantoor en vra vir Mnr. Nis Die dame skakel en vra vir Mnr. Nis . Ontvangsdame aan ander kant: “Is dit Mnr A.Nis of Mnr P.Nis?” ************************************************************
Verpleegster grawe in haar handsak vir ‘n pen om ‘n tjek uit te skryf. Sy haal ‘n anale koorspen uit. “Verdomp”, sug sy, “Een of ander poephol het alweer my pen.”
************************************************************
Klein Liesbet word 5 jaar oud. Ouma vra wat wil sy he vir haar verjaarsdag. “Die Pil Ouma”. Ouma kry amper ‘n hartaanval en vra geskok: “Hoekom?” Liesbet: “Ek het nou 10 poppe, genoeg is genoeg!”
************************************************************




Recent Comments